Stuit die ANC se planne om ons skole te kaap!

'n Nuwe ANC-wetsontwerp wil die mag om skole se toelatings- en taalbeleide te bepaal weg neem van skoolbeheerliggame. Onderteken hierdie petisie om te sê #StopSkoolKaping

Click here to sign this petition in English

In die nuutste weergawe van die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderrig poog die ANC om Suid-Afrikaanse kinders en hul ouers te kaap deur vir hulself die magte van skoolbeheerliggame om skole se toelatings- en taalbeleide te bepaal toe te eien.

Deur skoolbeheerliggame van hierdie magte te ontneem, beplan die Departement van Basiese Onderrig om beheer oor skole te sentraliseer in die hande van ANC -kaders soos Gauteng LUR Panyaza Lesufi, en uit die hande van die ouers en gemeenskappe wat die beste vir hul kinders wil hê. 

Indien hierdie Wetsontwerp deurgevoer word gee die nasionale departement, gelei deur Minister Angie Motshekga, aan kaders soos LUR Lesufi ‘n gelaaide wapen om die vendatta teen beheerliggame en moedertaal-onderrig te volbring.

Alle besorgde ouers en gemeenskappe moet opstaan teen hierdie Wetsontwerp!

11199 Ondersteuners

8801 om 20000 ondersteuners te behaal